EGWENI RIVER LODGE

VENUE & VERBLYF / PARYS - VRYSTAAT

Egweni River Lodge is geleë op die oewers van die Vaal rivier, in die hartjie van die prentjie mooi Parys, slegs 120km vanaf Johannesburg.

Ons het ‘n verskeidenheid van opsies beskikbaar om jou spesiale dag uniek te maak.  Ons beskik oor ‘n semi-oop Kapel wat veeldoelig gebruik kan word vir jou seremonie of onthaal.

Die Funksie Kamer is ‘n luukse onthaalsaal wat tot 120 gaste kan akkommodeer.

Vir akkommodasie het ons 15 kamers beskikbaar:  4 Rivier eenhede waarvan 3 selfsorg is asook ‘n verdere 11 kamers waarvan 3 selfsorg eenhede is.

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys


Egweni River Lodge in Parys
Egweni River Lodge in Parys
Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

Egweni River Lodge in Parys

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

sit FACEBOOK

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: