SOPHIA'S ROSES

BLOMME / SUID-AFRIKA

Sophia’s Roses spesialiseer in dié verbouing van oudtydse tuinrose en verbou ook allerhande ander blomme vir troues wat nie maklik bekombaar is by bloemiste of groothandelaars nie. Kliënte word verseker van dié hoogste gehalte, mees unieke rose in Suid-Afrika en daarom word sekere roosplante vanaf Nederland ingevoer (enigste in RSA).

Die bruid wat van Sophia’s Roses se rose in haar ruiker het, is ‘n vrou wat nie met minder as dié beste tevrede is nie, wat sorg dat haar dag onvergeetlik sal wees, wat dié koninklikheid van haar menswees verstaan en dit lééf.

Sophia’s Roses is geleë op Murraysburg in dié Karoo wat die produk kop en skouers bo dié ander laat uitstaan. Alle plante word in oop lande verbou wat Sophia’s Roses ‘n tuiste maak vir bye, skoenlappers en lewerheersbesies en dus ‘n groen spoor nalaat.

Sophia’s Roses word verbou met ‘n passie vir rose, omgee vir dié natuur en liefde vir mense.

sit FACEBOOK PINTEREST instagram


KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: