MIA'S MAKE-UP

GRIMERING & HARE / WES-KAAP

MsM logo with Make-Up Hair NailsLG

Alhoewel ek groot geword het in ‘n klein dorpie in die Overberg, het ek groot drome!  God het my ‘n talent gegee wat ek ten volle wil gebruik om Hom te eer.  As n gekwalifiseerde en professionele grimeerkunstenaar en haarstilis, het ek een doel en dit is om te verseker dat elke vrou wat in my grimeringstoel sit, ‘n onvergeetlike ervaring sal beleef en absoluut asemrowend sal lyk.  Al is my fokuspunt, bruide, geniet ek dit vreeslik om grimering te doen vir alle okkasies.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

bridal makeup hair



KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

[xyz-ips snippet="Mias-Makeup"]