ZOOMINK

FOTOGRAAF, SKRYFBEHOEFTES, GRIMERING / NOORD-KAAP, VRYSTAAT, OOS-KAAP

Kreatiwiteit is nie slegs ons talent nie , dis ook ons leefstyl.  Zoomink bied professionele, kreatiewe en innoverende diens . Hierdie dienste sluit in:

Fotografie, Uitnodigings, grimering , drukwerk asook Stop-motion Videos.  Ons maak onsself sommer vinnig tuis waarookal die wind ons waai, maar ons noem Kimberley ons huis.  Om te trou veg baie beplanning en ure se werk, en ons  streef om daardie “to do list” van jou baie korter te maak  as ‘n “one-stop-shop” . Ons help jou met jou “Save The Date” , uitnodigings en enige ander papietjies wat jou groot dag sal verlang. (Ontwerp, drukwerk, tafleplanne etc.) Ons wil graag he jy moet op jou beste lyk en daarom gebruik ons foto-vriendelike grimering vir jou sessie. Aan die “kiekie” kant van Zoomink neem ons verlowings fotos om jou  gemaklik te maak vir jul groot dag, boudoir sessies vir manlief as ‘n geskenkie asook natuurlik die groot trou dag sal ons verseker jou op jou gemak laat voel voor die kamera en natuurlik jul liefdesverhaal in sprokie mooi fotos vasvang.  Ons is trots om in Kimberley bekend te staan as een van die beste trou fotograwe en verskaffers en ons sal dit “love” om deel te wees van jou groot dag.  Loer gerus na my portfolio en beleef die liefde!  “Work Hard, Stay Bumble”.

sit FACEBOOK instagram

Trou fotograaf trou skryfbehoeftes trou grimering

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES