SCHANTEL MERWE PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / GAUTENG, MPUMALANGA, KAAPSTAD

Winter Promosie:

Vir all e besprekingen wat in Junie- Aug 2020 gedoen word, heg ek ‘n 25cm Designer Album by, ter waarde van R4500, by enige pakket wat bespreek word! In my basiese pakket wat nie ‘n album insluit nie asook as ‘n ekstra album op alle pakette wat reeds albums het.

Geldig tot 31 Augustus 2020

Schantel Merwe, is ’n internasionale trou fotograaf wat regoor die wêreld reis om liefdesverhale van paartjies vas te vang op kamera. Paartjies met ’n waardering vir kuns, skoonheid, mode, ontwerp, familie en die wêreld te toer. Ek dokumenteer al meer as 13 jaar lewensveranderende oomblikke, in meer as 13 lande. Ek is gebaseer in ZA maar geen land is te ver en geen troue is te groot vir my nie.

Jy het ’n miljoen uur in jou beplanning ingesit, die laaste ding wat jy wil he is om alles in 8 ure in te pas, daarom het ek pakette wat tot 12 ure insluit, en ek stel vir jou jou eie pakket op wat jou pas. Anders as ander fotograwe, gee ek elke foto van jou spesiale dag, volle druk-regte en ek kan albums ontwerp, afdrukke maak en alle digitale kopieë veilig vir jou hou sonder ekstra koste.

Ek het wêreldwyd al gereis, in alle weerstoestande afgeneem en troues so groot soos 700 gaste en so klein soos 4 gaste afgeneem. My ondervinding strek wêreldwyd en my ure al meer as 10 000.  Ek is ’n Fotograaf vir glansryke paartjies wat ’n impak en ingang wil maak. Soos Chanel en Dior, is my handelsmerk elegant en professioneel. Romantiese foto’s, Glansryke vieringe en pragtige Bestemmings!  Kom ons stap ’n pad saam!

sit FACEBOOKPINTEREST instagram  GOOGLE+

Destination Fashion Portrait & Wedding Photographer

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: