DEON COETZEE

FOTOGRAAF & VIDEOGRAAF / GAUTENG, MPUMALANGA, LIMPOPO & KWAZULU-NATAL

Dit is my passie om troues met ‘n artistiese inslag vas te vang, terwyl ek elke intieme oomblik afneem wat so deel is van die dag.  Ek het ‘n onbeperkte ure beleid, ongeag die pakket.  Dit gee jou die vrymoedigheid om jou dag te beplan net soos jy wil.  Persoonlikhede en emosies, die gelag en ernstige oomblikke, jarelange vriendskappe en natuurlik julle liefde en interaksie is deel van wat in jou trou portefeulje en album sal uitstaan.  Op versoek van my kliënte bied ek nou ook videografie aan in my unieke styl.

sit FACEBOOK instagram

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

wedding photography

VIDEO

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES