SOPHIA'S BESPOKE FLORALS

BLOMME & DEKOR / VRYSTAAT, GAUTENG, NOORDWES

“Bruide en prinsesrokke is van kindsbeen af deel van my lewe.  Destyds was daar altyd daardie een ‘Tannie’ wat alles kon doen vir ‘n troue – blomme, die koek, spyseniering en die rok.  My ma was een van daardie ‘Tannies’; dit is waar my liefdesverhouding met troues en al die mooi wat daarmee saamgaan, begin het.  Op enige paartjie se troudag is daar net ‘n sekere magic wat daardie dag onvergeetlik maak.”

Sophia’s is gebaseer in Parys (Vrystaat) maar reis graag na Gauteng, Noord-Wes, Mpumalanga en Limpopo.  Hul spesialiseer in dekorkonsultasie en die aankoop of inhuur daarvan; asook blomskeppings en -stilering vir troues, privaatfunksies en korporatiewe geleenthede.

“ ‘n Sophia-bruid is ‘n floraphile, sy is MALVERLIEF op blomme.  Sy weet dat die blomskeppings op haar troudag meer as net blomme en loof is – dit is kuns.  Dit is magic.  Hier by Sophia’s speel ons graag met ‘n verskeidenheid van kleure en teksture om jou blomskeppings ‘n ware lus vir al jou sintuie te maak – blomme moet pragtig wees om na te kyk, hemels ruik en jou uitnooi om aan hul te vat.  Elke blom moet jou siel aanraak en koester.”

FACEBOOK instagram

https://www.mooitroues.co.za/kategorie/diensverskaffer/sophias-bespoke-florals/

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: