FLOWERS DIRECT

BLOMME & DEKOR / GAUTENG, NOORDWES, MPUMALANGA

Flowers Direct leef met die uitkyk: ’’Jy bring die droom, ons bring die blomme.’’  In kort kan Flowers Direct beskryf word as passievol, intuïtief en poëties met ‘n talent om die perfekte balans te vind tussen dinamiese komposisies en die natuurlike moeiteloos van elke blom en blaar.  Die stiliste by Flowers Direct probeer die natuurlike skoonheid van die blomme wat hulle gebruik vind en rangskik sodoende die blomme om vry en gekomponeer te word in ‘n poëtiese styl.

Jou Groot Dag
Die Flowers Direct span werk eindeloos om te verseker dat jou dag onvergeetlik en uniek is sodat jou persoonlikheid en styl weerspieël word.  Of dit nou ‘n klein intieme geleentheid of ‘n groot viering is, hulle sal jou bystaan om die perfekte blomme-ontwerp vir jou spesiale dag te skep.  Hulle is ingestel op kliëntediens en bou ‘n baie noue band met jou as bruid sodat hulle presies verstaan wat jou droom is.

Jou Ontwerp
Eenvoudig gestel, Flowers Direct se passie is blomme.  Hulle hou van die verskeidenheid van blom kleure, teksture, vorms en uitdrukkings en gebruik vars, seisoenale elemente om ‘n deurdagte ontwerp te skep wat elke blom se unieke sjarme, grasie, romantiek en skoonheid vas kan vang.

Jou Dekor Toevoegings
Natuurlike, beeldskone blom rangskikkings sal niks wees sonder fyn uitgesoekte dekor toevoegings om jou kleur en styl te beklemtoon nie.  Flowers Direct bied ook ‘n wye reeks bekostigbare dekor versameling aan.  Hulle balanseer dekor en blomme met ‘n besonderse talent om elegansie en grasie by elke geleentheid na vore te bring en om sodoende ‘n asemrowende atmosfeer te skep. As deel van hul volledige diens ontwerp, bied hulle die koördinering, aflewering, opstel en opruim opsies aan, sodat jy slegs daarop kan fokus om jou spesiale troudag te geniet.

sit FACEBOOK  instagram

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor

Bloemis en trou dekor



Bloemis en trou dekor

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: