LE CREUSET

AANLYN WINKEL & GESKENK REGISTER / SUID-AFRIKA

Die Franse maatskappy Le Creuset is bykans ‘n eeu wêreldwyd erken vir uitnemendheid in kookkuns met hul aantreklike reënboog-palet van kleure.  Die mark-leidende en premium kwaliteit reekse sluit in geëmaljeerde gietyster, geharde kleefvrye-staal, vlekvrye staal en steen-ware in.  Sowel as ‘n uitstekende reeks kookplaat ketels en kombuis bykomstighede.  Sedert Le Creuset die eerste keer kleur in die kombuis gebring het, was hul kookgerei die eerste keuse vir sjefs en ywerige kokke. Hierdie ryk erfenis duur vandag voort met ‘n tydlose versameling.  Moderne erfstukke wat elke kombuis aanvul en is ontwerp om ‘n leeftyd te hou.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram 

LE CREUSET

LE CREUSET

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: