ANDANTE VENUE

VENUE / OOS-KAAP

In die middel van die lang Draaifontein rivier staan Andante snoesig omring deur pragtige tuine.  Andante is gebou om die liefde tussen geliefdes te vier en hulle vir ‘n leeftyd aan mekaar te bind.  Daar is ‘n rustigheid wat oor die plaas hang, terwyl gaste ‘n drankie op die stoep geniet dans die vure op die maat van die musiek en iewers in die verte is daar ‘n jakkals wat tjank.  Hier dans ons, kuier ons, remoer en lawaai ons want niemand wil tog huistoe gaan nie.  Begin jou vir altyd by Andante en weet dat jy deel is van meer as een nuwe familie.

sit FACEBOOK instagram

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

Eastern-Cape Wedding Venue

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

[xyz-ips snippet="Andante-Venue"]