AVANTI ZEERUST

VENUE / NOORD-WES

Avanti is ‘n rustiek, sjiek trou venue.  Geleë net buite Zeerust dorp in, Noord-Wes, ‘n besonderse bosveld omgewing. Avanti bied 2 venues: hoof saal wat meer glitz en glam is met ‘n kapel en dan die bos venue met ‘n buitelig kapel.  Die gastehuis is daar vir familie en vriende om in te oornag.  Jou troudag is een van die belangrikste dae in jou lewe en Avanti maak jou droom waar deur te fokus op detail, persoonlike diens en gasvryheid.  ‘n Pragtige tuin en bosveld omgewing om verskeidenheid van fotos te neem.

sit FACEBOOK







KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES