THE SILVER SIXPENCE

VENUE/ MPUMALANGA

Romantiese trou naweek by “The Silver Sixpence” trou venue (naby Dullstroom -250km vanaf Johannesburg) – is wonderlike begin vir jou “happily–ever–after …”!  Argitektonies ontwerpte geboue met luukse akkommodasie vir 38 gaste. ‘ n Romantiese bruid-suite met pragtige aantrek area.  ‘n Mikro-brouery vir Vrydagaand byeenkomste.  Omring deur Foreldamme, Blougom en Dennebosse.  Kom aan by u seremonie, in die bos of oulike kapel, in ons ouderwetse perdekar.  Dans die nag weg onder plafon van sprokies en kristal kandelare in ons onthaal saal.  Geniet die lekker etes voorberei deur ons in –huis sjef …. Alles perfek vir u uitstaande troue naweek!



Mpumalanga trou venue



Mpumalanga trou venue


Mpumalanga trou venue
Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue



Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue


Mpumalanga trou venue
Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue





Mpumalanga trou venue

Mpumalanga trou venue

 

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

[contact-form-7 404 "Not Found"]

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

sit FACEBOOK

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

    Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


    WANNEER HET JULLE GETROU?



    SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



    JOU NAAM:


    E-POS:


    SELFOON NOMMER: