
Dirkjan & Elisma se sprokies troue
deurBy Mooi Troues deel ons die stylvolle paartjie van Mpumalanga, Elisma en…
Geleë in die pragtige omgewing van Lydenburg, tussen asemrowend berge, is daar ‘n plek van verwondering, liefde en betowering. Met ‘n harmonieuse atmosfeer kan @Boshoek jou gewone troue, in iets buitengewoons omskep – jou drome in ʼn werklikheid verander. @Boshoek het akkommodasie vir 42 mense, ʼn gesellige boma area vir ʼn Vrydagaand kuier,, ʼn romantiese bruid- en wittebrood-suite, asook ʼn buitelug ramkamp. Kies tussen ʼn buitelug seremonie onder majestueuse bome of in die kapel met ʼn skilderagtige uitsig. Bederf jou gaste met ʼn heerlike 5 gang maaltyd in die onthaal saal wat tussen 80-200 gaste kan akkomodeer. @Boshoek is 50 km vanaf Dullstroom en 90 km vanaf Nelspruit. Net 300 km vanaf Pretoria en 350 km vanaf Johannesburg maak @Boshoek is jou ideale, idilliese naweek -wegbreek- bestemming vir troues. B y ons is enige iets MOONTLIK. Kies vandag @Boshoek as jou trou-venue.
By Mooi Troues deel ons die stylvolle paartjie van Mpumalanga, Elisma en…
Geen resensies op die oomblik nie.