COUNTRY FLOWERS

By Country Flowers spesialiseer ons in bekostigbare blomme van die hoogste kwaliteit vir elke geleentheid.  Salome Rottcher, die eienaar het 24 jaar ondervinding in die blom bedryf en daarom kan ons u volkome gerustheid waarborg terwyl ons u droom werklikheid maak!  Ons sal jou adviseer en lei in al jou behoeftes, van die instap by die kerk tot met die laaste dans by die onthaal … Alles wat by jou styl, jou persoonlike smaak maar veral in jou begroting pas.  Ons voorsien vase, staanders, lopers,stoel bande en kerse vir elke geleentheid.  Met ons professionele diens verseker ons jou gerustheid sodat jy jou spesiale dag volkome ontspan en elke oomblik daarvan geniet!  Ons doen vryskut en werk enige plek waar jou droom waar moet word!

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



sit FACEBOOK

Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis
Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis
Mpumalanga trou bloemis

Mpumalanga trou bloemis

 

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: