FUSION BOUTIQUE HOTEL

VENUE / LIMPOPO

As jy opsoek is na ‘n sprokie mooi stads venue, is Fusion Boutique Hotel die venue vir jou!  Ons 5-ster fasiliteite voorsien alles wat paartjies nodig het vir hulle droom troudag.  Fusion Boutique Hotel se spog kelder is die perfekte opsie vir ‘n intieme seremonie en ons Apprentice Ballroom skilder ‘n pragtige agtergrond vir ‘n luukse onthaal.  Met venues soos dié, sal die bruid nie baie addisionele dekor nodig hê om te verseker haar toue staan uit nie.  Die professionele funksie koördineerders sal jou bystaan met die reëlings en beplan van jou troue.  Ons luukse wittebrood suite is ingesluit vir die aand van die troue om julle mooi dag behoorlik af te sluit.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

PLEK / LOCATION

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet instagram

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue
Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue
Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue
Polokwane wedding venue

Polokwane wedding venue