BORDEAUX GAME FARM

VENUE / LIMPOPO

Bordeaux Game Farm is geleë in die hartjie van die ware Afrika-bosveld.  Kom geniet ’n naweek weg saam familie en vriende, waar jy jou ewige liefde belowe aan jou lewensmaat.  Julle seremonie kan gehou word in die bos onder ’n Marula boom, of in ons pragtige binnehof.  Die Onthaal area is wit, skoon en ruim en kan tot 200 gaste akkommodeer.  Dit is ontwerp om by enige smaak te pas.  Elke area is uniek en elegant.  Buite is pragtige grasperke, waar banke en stoele gepak word vir die gaste om te ontspan.  Smaakvolle disse word voorberei deur ons top sjefs, waar familie styl of buffet etes bedien word.  Ons roosterkoek stasie en antipasti tafel hou gaste aan die gons, waar laat-aand pizzas die bittereinders se honger stil.

sit FACEBOOK instagram


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues

limpopo bosveld wedding venues


limpopo bosveld wedding venues
limpopo bosveld wedding venues

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

[xyz-ips snippet="Bordeaux-Game-Farm"]