WILD OLIVE PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / KWAZULU-NATAL

“Die lewe word nie geleef in minute of ure nie, maar eerder in oomblikke, en ‘n troue is vol pragtige oomblikke.  Ons streef daarna om al hierdie oomblikke op ‘n sielvolle, kreatiewe en tydlose manier vas te vang, dus as jy na jou foto’s kyk, neem dit jou reguit terug en herleef al die gelukkige emosies weer!  Ons is Etienne en Claire, ‘n man en vrou fotografie span gebaseer in die KZN Midlands gedryf deur ‘n passie vir fotografie en mekaar. ”

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK instagram