PEPPERMINTPIX

KWAZULU-NATAL / FOTOGRAAF

Ek en my man vorm n passievolle span wat trou-en-familie foto’s neem.  Ons vang graag die liefde en vreugde van julle vreugdevolle dae in ons foto’s vas.  Deur middel van ons fotografie verewig ons julle wonderlike ervarings sodat via jare en jare kan voortleef.  Ons is kreatief en ons idees is oorspronklik sodat ons elke sprankel en vonk van spesiale oomblikke kan vasvang en verewig op ons foto’s.  Alhoewel ons in Ballito woonagtig is, is ons bereid om na uithoeke te reis om julle vreugdevolle ervarings te deel.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOKinstagram