ILLYRIA HOUSE

VENUE & VERBLYF / GAUTENG

Illyria House bied ‘n betowerende ervaring en ‘n romantiese sprokieswêreld wag gaste in agter smee-ysterhekke.  Klassieke musiek, antieke meubels en muur behangsels dra by tot hierdie  atmosfeer.  Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Gautrein-stasie en Capital Park-stasie.  Verblyf word gebied in 12 suites, eksklusief gemeubileer met antieke meubels en geborduurde katoen linne Illyria House bied geriewe vir troues met verskeie seremonie- en onthaal-venues.  Daar is ook verskeie spyskaart-opsies waarvan daar gekies kan word.  Verjaardagpartytjie, ooievaarspartytjies en kombuis tees kan ook deur ons gereël word.

sit FACEBOOK

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue


Pretoria trou venue
Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue


Pretoria trou venue
Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue


Pretoria trou venue
Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

Pretoria trou venue


Pretoria trou venue
Pretoria trou venue

Pretoria trou venue

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON NOMMER / MOBILE NUMBER

TROU DATUM / WEDDING DATE

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES