MICHELANGELA BRIDAL BOUTIQUE

TROUROKKE / GAUTENG

Michelangela Bridal Boutique is in Gauteng en bied ‘n wye verskeidenheid trourokke aan uit ons eksklusiewe versamelings.  Ons het trourokke vir elke bruid en elke troue tema, van romanties na rustiek.  Die trourokke van ons boetiek word ingevoer en is rokke van die bekende Gabbiano-versamelings.  Ons rokke is gemaak van top kwaliteit style en materiale wat vir haar die beste sprokies-ervaring op haar troudag sal gee.  Ons bied ook vir elke bruid die mooiste bykomstighede, soos halssnoere, belde, sluiers en skoene aan.  Daar is ook korsette om die bruid droom trourok perfek te laat pas. Ons verkies om net op afsprake te werk, om tyd saam met die bruid te spandeer.  So verseker ons dat sy haar droom trourok vind, met ons vriendelike bruids-konsultante en dan later saam ons gekwalifiseerde naaldwerkster om seker te maak haar trourok pas haar perfek.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke
Gauteng trourokke