
Bridal Manor Trourok tendense vir 2020/2021
deurBridal Manor deel Trourok tendense vir 2020/2021 – sodat jy op jou…
Bridal Manor is ‘n eksklusiewe bruids winkel wat spesialiseer in die verkoop van ingevoerde ontwerper trourokke. Ons is geleë in Pretoria en ons streef daarna om uitstekende gehalte, luukse materiaal, ontwerper trourokke te lewer teen bekostigbare pryse. Ons hoë gehalte Trourokke word ingevoer van regoor die hele wêreld, ons hou slegs die bekendste internasionale ontwerpers aan en ons verkies om slegs per afspraak te werk om seker te maak dat ‘n konsultant beskikbaar is om jou te help. Alle trourokke op ons webwerf is in voorraad om te pas, maak gerus jou afspraak aanlyn, klik hier.
Bridal Manor deel Trourok tendense vir 2020/2021 – sodat jy op jou…
Bridal Manor was extremely helpful and professional! They shared in the excitement for my big day and treated me like a princess
★★★★★