
Jaco & Marlene se romantiese plaastroue
deurIn die inskrywing sal Mooi Troues se lesers die romantiese plaastroue van…
Dit is alweer tyd vir Bridal Manor se jaarlikse WINTER UITVERKOPING!
Jy kan jou droom trourok teen ‘n spotgoedkoop prys kry! Met meer as 50 trourokke wat tussen 30% en 60% afgemerk is, kan jy ‘n vinnige wins-aankopie doen sonder om te veel oor die trou-begroting te bekommer. Wie weet? Dalk kan jy nou 2 rokke bekostig!
Maak jou afspraak by Bridal Manor en kom pas ons groot verskeidenheid aan. Jy mag dalk net “die een” vind!
* Terwyl voorraad hou.
Promosie geldig tot 31 Augustus 2022.
Bridal Manor is ‘n eksklusiewe bruids winkel wat spesialiseer in die verkoop van ingevoerde ontwerper trourokke. Ons is geleë in Pretoria en ons streef daarna om uitstekende gehalte, luukse materiaal, ontwerper trourokke te lewer teen bekostigbare pryse. Ons hoë gehalte Trourokke word ingevoer van regoor die hele wêreld, ons hou slegs die bekendste internasionale ontwerpers aan en ons verkies om slegs per afspraak te werk om seker te maak dat ‘n konsultant beskikbaar is om jou te help. Alle trourokke op ons webwerf is in voorraad om te pas, maak gerus jou afspraak aanlyn, klik hier.
In die inskrywing sal Mooi Troues se lesers die romantiese plaastroue van…
Bridal Manor was extremely helpful and professional! They shared in the excitement for my big day and treated me like a princess
★★★★★