SWEET JOY

TROUKOEKE / GAUTENG

“Sweet Joy” bestaan reeds sedert 2013.  Ons ontwerp watertand lekker kunswerke en as ywerige koek-ontwerpers geniet ons dit om inspirasie te put uit die tema van jou troue om vir jou ’n unieke koek te ontwerp.  Elke koek word met liefdevolle aandag aan die fynste detail geskep.  Ons gebruik slegs die keurigste bestanddele en unieke geur-kombinasies wat u gaste na meer sal laat smag!

Die sny van die koek simboliseer die eenheid van die egpaar en dat hulle vir ewig na mekaar sal omsien.  Dit is ’n kosbare tradisie wat die beste troukoek verdien wat vir altyd onthou sal word.

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes

wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes
wedding cakes

sit FACEBOOKinstagram

KLIËNTE RESENSIES

Fantastiese diens van die begin tot einde!! Twee dierbare hartsmense wat die lekkerste en mooiste koeke bak! Sweet Joy het beslis gehelp om ons spesiale dag perfek te maak!! Sweet Joy se koeke lyk nie net stunning nie maar proe ook ongelooflik!!

★★★★★

Monika

14 Maart 2020


SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: