THE NUTCRACKER

VENUE / GAUTENG

The Nutcracker bied jou ‘n ontspanne en knus omgewing.   The Nutcracker Country Venue is die ideale landelike chic trou venue, geleë op ‘n werkende Pekanneut plaas in die heuwels van die Vredefortkoepel.  Ons is net ‘n uur weg van Johannesburg, en is geleë net buite Parys.  Ons bied ‘n unieke wegbreek naweek vir ‘n troue sodat jy en jou gaste die geleentheid het om kwaliteit tyd saam te spandeer in ons rustige omgewing en weg van die gewoel van die stadslewe.  Ons is in staat om voorsiening te maak vir tot 150 gaste in ons venue.  Ons seremonies word gehou in ‘n pragtig kapel langs die oewers van die Vaalrivier.  Ons bied ‘n ten volle toegeruste luukse opstal met ‘n buite braai area wat uitkyk oor die rivier.  In byvoeging tot die opstal is daar tien dubbel en-suite slaapkamers langs die restaurant area.  Hierdie kamers kyk oor die die swembad area, wat voorsiening maak vir ‘n ontspanne omgewing. Ons neem spesiale sorg om te verseker dat ons gaste ‘n lieflike ervaring geniet met heerlik voorbereide voedsel deur ‘n internasionaal gekwalifiseerde sjef, ‘n pragtige omgewing en persoonlike aandag.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

Parys trou venue in Gauteng

Parys trou venue in Gauteng

Parys trou venue in Gauteng

Parys trou venue in Gauteng

Parys trou venue in Gauteng

 

Parys trou venue in Gauteng

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE