SHEPSTONE GARDENS

VENUE / GAUTENG

‘n Toevlug van botaniese kalmte wat jou na ‘n ander wêreld neem; waar al jou drome word waar.  Betower jou gaste terwyl jy deur die Roos-boog stap om jou geloftes te verklaar.  Geniet om die spesiale oomblikke vas te vang op kamera in perfekte natuurskoon, terwyl jou gaste vonkelwyn-skemerkelkies drink en hul omgewing inneem.  Sit aan tafel om ‘n dekadent-dinee wat deur onberispelike kelners in die glas markiestent bedien word, en heildronk na jou toekoms onder klomp feetjie-liggie wat deur die bome dans.

Neem ‘n wandeling langs berg-padjies om ‘n magdom blomme te geniet.  Neem die uitsig ten volle in.  Dit sal jou asem wegslaan.  Dans die nag verby met die mense wat die meeste vir jou beteken, en in die arms van jou liefling.  Shepstone Gardens: Plek van Onderskeiding.  Dit is die moeite werd om duisende kilometers te reis.  Jy sal nie huis toe wil gaan nie.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet instagram glass marquee wedding venues gauteng

glass marquee wedding venues gauteng

glass marquee wedding venues gauteng

Gauteng botaniese trou venue
glass marquee wedding venues gauteng
 Gauteng botaniese trou venue