RIVERSIDE COUNTRY ESTATE

VENUE / GAUTENG

Riverside Country Estate is ‘n unieke, elegante trou-bestemming – voortgedryf deur passie en geïnspireer deur skoonheid.  Geleë op die oewer van die Blesbok Rivier in Springs, slegs 45min vanaf Johannesburg, bied ons ‘n rustige atmosfeer en wonderlike diens.  Omring deur natuurlewe en romantiese tuine, is Riverside die perfekte agtergrond vir ‘n elegante buitelug- of kapel-seremonie.  By Riverside Country Estate is ons passievol daaroor om onvergeetlike herinneringe te skep, met asemrowende foto geleenthede.  Riverside Country Estate bied bruid-pare eksklusiewe gebruik van perseel, sowel as ‘Op-die-dag-koördinering vir intieme troues vanaf 40-300 gaste en is bekend vir ons heerlike dekadente spyseniering.

sit FACEBOOK PINTEREST instagram

Riverside Country Estate | Johannesburg Wedding Venues

Riverside Country Estate | Johannesburg Wedding Venues Riverside Country Estate | Johannesburg Wedding Venues

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: