INTUNDLA GAME LODGE & BUSH SPA

VENUE / GAUTENG

Intundla Game Lodge & Bush Spa is geleë in die pragtige Dinokeng area slegs 30 min vanaf Pretoria.  Vir ‘n Bos troue en onthaal in ‘n wilds reservaat is Intundla die perfekte keuse met ou-wêreldse sjarme, nostalgie, gasvryheid en ‘n rustige atmosfeer rondom ‘n skilderagtige dam onder die Bobbejaansberg.  Troues by Intundla is eksklusief vir jou spesiale dag met akkommodasie vir jou en jou gaste ingesluit, en bied binne en buite geriewe na jou keuse.  Die meer formele Bos Kapel, Boma, Hippo saal of selfs onder die sterre, elke fotograaf se droom met vele romantiese foto geleenthede.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

wedding venues pretoria

wedding venues pretoria


wedding venues pretoria

wedding venues pretoria

wedding venues pretoria

wedding venues pretoria


wedding venues pretoria

wedding venues pretoria

wedding venues pretoria







KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: