IDLEWILD COUNTRY ESTATE

VENUE / GAUTENG

Idlewild Country Estate is ‘n unieke, elegante trou-bestemming met ‘n nuutgeboude kapel en asemrowende uitsig oor die Rietvlei-natuurreservaat.  Idlewild is perfek vir ‘n elegante buitelug- of kapel seremonie, omring deur blesbokke en romantiese tuine.  Ons belofte is om volgehoue herinneringe te skep met ons plattelandse atmosfeer, uitsonderlike fasiliteite, smaakvolle spyseniering en professionele personeel.

Ons bekwame span gee aandag aan die fynste besonderhede van jou troue sodat julle kan ontspan en weet, julle is in goeie hande.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK instagram

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue

Gauteng trou venue