DE LA MAS

VENUE / PRETORIA

De La Mas is ‘n unieke troulokaal venue in Pretoria-Oos wat bruidspare ‘n sprokiesdag beloof met ‘n ontspanne gevoel.  Die venue is ontwerp om meeste tema’s te akkommodeer met die fokus op ‘n romantiese atmosfeer.  Sement, hout, steen en sink is gebruik vir die konstruksie wat die vintage en moderne elemente kombineer.  Die neutrale kleur palet gee enige bruidspaar vryheid om hul eie persoonlikheid af te stempel en die dag hul eie te maak.  Ons boskapel sluit aan by die onthaalsaal en is die perfekte agtergrond vir die hoendervleis-mooi oomblik wanneer die bruid in die kerk instap.  Die ewe mooi onderdak kapel is ook daar vir enige bruidspaar wat bekommerd is oor die reën.  De La Mas het ook ‘n pragtige bruidskamer, versier met sagte elemente, asook ‘n ramkamp wat vol manlike dekor versier is.

sit FACEBOOK instagram


Bride and groom
pretoria wedding venues

pretoria wedding venues




pretoria wedding venues


pretoria wedding venues
pretoria wedding venues


pretoria wedding venues




pretoria wedding venues
wedding decor


pasgetroud
pretoria wedding venues

Foto krediete: Simoné Venter Photography, Him & Her Photography, Nicolene Meyer. 

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES