CASABLANCA MANOR

VENUE / GAUTENG

Casablanca Manor is ‘n klassieke en ‘n gesogte trou venue in die Ooste van Pretoria. Dié venue is ‘n vinnige ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe met 8 hektaar indrukwekkende doringbome, bosveld en platteland.  Casablanca Manor word omsingel deur ‘n pragtige agtergrond van skouspelagtige sonsondergange, tydlose styl en karakter.  Die gashere, Kobus en Lynn, streef om jul groot dag met energie en entoesiasme aan te pak, en om dit ‘n onvergeetlike ervaring te maak.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE