MULTIMUSIC ENTERTAINMENT

PLATEJOGGIE / GAUTENG

MultiMusic Entertainment het in 2009 begin besigheid doen as twee vriende met ʼn stel speakers en ʼn tweede hande mikrofoon.  Wat begin het as DJ dienste by 21ste verjaarsdagpartytjies het intussen ontwikkel in n besigheid wat spesialiseer in troues.  Hulle besef dat ʼn DJ die partytjie element van ʼn troue kan maak of breek.  Hulle grootste doel is om vir die bruidspaar ʼn stresvrye ervaring te bied deur beheer te neem van al die logistieke rondom die vermaak en musiek by hul troue.  MultiMusic se meer as tien jaar ervaring in die trou industrie en hulle reputasie van betroubaarheid en uitstekende diens maak van hulle ʼn veilige keuse om te verseker jou trou musiek verloop glad. MultiMusic is gebaseer in Gauteng, en is bereid om te reis na enige venue van jou keuse oor die land, hulle geniet dit om die land se mooiste plekke so te ontdek. Hulle maak gebruik van hoë kwaliteit klank toerusting en streef daarna om kliënte se verwagtings te oortref deur hulle professionaliteit, goeie kommunikasie en dienslewering. Hulle verander die laaste 10 jaar troues in partytjies!

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

wedding dj gauteng

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

sit FACEBOOK GOOGLE+

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: