YOUR DIAMONDS

ALLE JUWELIERSWARE / NASIONAAL

Your Diamonds is in 1986 gestig, met die doel om bekostigbare juwele aan Suid Afrika te bied.  Met die hoofkantoor in Pretoria, lê Your Diamonds klem daarop om bekostigbare juwele vir die wêreld te bied.

Om ‘n verloofring of enige ander juweel stuk te koop, is nie ‘n alledaagse besluit nie.  Dus is dit belangrik om te weet wat jy kry.  Die span van Your Diamonds het al jare se ondervinding agter die blad en is altyd reg om raad te bied waar dit nodig is.  Your Diamonds bied vir die publiek konsultasies sonder enige versteekte koste en sal selfs na jou toe kom indien nodig.

Juweel stukke word van die begin af ontwerp.  Met die is daar nie beperkings op wat moontlik is met die maak van juwele nie.

Oor die jare het die uitkyk op juwele baie verander, van ringe wat hul prag in eenvoud vind, tot meer ingewikkelde ontwerpe.  Die hele proses van ‘n juweel stuk skep is ‘n roete wat almal moet stap.  Dit was nog nooit so maklik om unieke en persoonlike juwele te maak nie.

Wanneer ‘n mens kyk om juwele te koop is daar ‘n paar goed om na te kyk:

  1. Met die koop van diamante, is dit noodsaaklik om self na die steen te kyk.  Elke diamant is uniek en het sy eie kleur en klaarheid eienskappe.  Dit is dus belangrik om te kyk na watter steen mens wil vat in plaas daarvan om net na die nommers op ‘n sertifikaat te kyk
  2. Begin met ‘n paar ontwerpe in gedagte.  Dit is ook baie belangrik om ‘n idee te hê waarvan jy hou.  Oneindige keuses los jou soms sonder enige keuses.  Kyk na ‘n paar ontwerpe en kies ‘n paar uit wat vir jou werk.
  3. Vra vrae.  Om juwele te laat maak is nie ‘n weeklikse uitstappie nie.  Die konsultante sal raad kan bied indien jy onseker is oor enige aspek van die ontwerp.

Geniet die proses van begin tot einde.  Your Diamonds het ook fantastiese resensies op Google, klik hier om dit te lees.

Diamond engagement rings South Africa

Diamond engagement rings South Africa

Diamond engagement rings South Africa

Diamond engagement rings South Africa

Diamond engagement rings South Africa

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:


    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOKPINTEREST instagram 

    KLIËNTE RESENSIES


    What an awesome experience having our rings valuated. Your Diamonds was extremely professional and knowledgeable, explaining all the facts to us. The findings were then validated by Visser and we knew we had come to the right place. We never felt rushed even though it was a Saturday afternoon. We will be back to design our new rings and then have them made to our specifications, thanks Your Diamonds!

    Johan Van Der Merwe

    29 November 2021


    I have dealt with Your Diamonds on numerous occasions. What a pleasurable experience! Everyone of the Your Diamonds team go out of their way to make the daunting task of choosing and designing a ring (and diamonds) as easy as possible. Their service and turn around time is excellent, their execution of designs – flawless. I would (and do) recommend Your Diamonds far and wide.

    Petrus van der Walt

    23 September 2021


    Took an old engagement ring to be re-sized and we ended up making other adjustments to it as well. Your Diamonds was super helpful and had a lot of technical insight into what will work and what not with the design. The turn around time was amazing and fast. The ring looks brand new without having lost the original characteristics. The consulting space is also safe and secure. The great service also included an update valuation. Thanks guys!

    Mark Le Roux

    14 Desember 2021


    I had the best experience at Your Diamonds, from start to finish they helped me design my absolute dream engagement ring and made my vision come exactly true. Thank you Your Diamonds for constantly communicating with me and updating me on my ring, I couldn’t be more happy about how it turned out. You guys are the best in SA!

    Marne van Rooyen

    25 Januarie 2022


    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: