HELENA’S CROWN

JUWELIERSWARE / GAUTENG

bridal jewellery

Helena van Helena’s Crown ontwerp en maak vanaf 2000 reeds sier-artikels insluitende prag hoofbedekkings en handgemaakte juwele om trourokke te komplimenteer.  Alle style word aangewend soos byvoorbeeld chic, romanties, gesofistikeerd, klassiek en elegant, uitspattig of Bohemies.  Alle skeppings word handgemaak met tradisionele en ook innoverende tegnieke.  ‘n Verskeidenheid van varswater, skulp en glas pêrels, Swarovski en GH kristalle, half-edel gesteentes, Preciosa en Japannese saad krale, Diamanté en kant, word gebruik.  Ons versameling sluit tiaras, krone, fassineerders, haar ranke, kammetjies, voet juwele, halssnoere, armbande, oorbelle, diamanté ruikers, kousbande, drag-ranke, belde en band serpe in.  Ons koerier landwyd in Suid Afrika.  Hulle doen ook voet juweliersware, klik hier vir meer inligting daaroor.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK

Handcrafted  Wedding Headpieces, Jewellery & Accessories

[xyz-ips snippet=”Helenas-Crowns”]