AUTHENTIC ARTISTRY BY MINETTE

GRIMERING EN HARE / GAUTENG

Ek is ‘n ma van 2 pragtige seuns en ‘n wonderlike man wat my ondersteun in alles wat ek doen.  Daarby is ook ‘n passievolle professionele grimeerkunstenaar met 15 jaar ondervinding in die industrie en ek spesialiseer in trou grimering.  Daar is vir my niks meer bevredigend as wanneer iemand in die spieël kyk na ek haar gegrimeer het en sê “wow” nie, want dit is waaroor dit eintlik gaan – elke vrou verdien om op haar mooiste te voel en te lyk; veral op haar mees spesiale dag!

Een van die baie hoogtepunte van my loopbaan was in 2016 toe ek die Top Vendor Wedding Award ontvang het vir “Best Bridal Makeup”.  In 2017 en 2018 was ek weer ‘n finalis in albei die Best Bridal Makeup en Best Styled Makeup kategorieë.  In 2018 is ek ook gekies as een van Catrice se grimeer-kunstenaars wat spesifiek met die Mev Suid-Afrika projek betrokke was – wat ‘n ongelooflike voorreg en eer om met soveel pragtige, wyse en ambisieuse vroue te werk.

Elkeen van my bruide is vir my spesiaal en ek voel so bevoorreg om deel te kan wees van iemand se grootste dag.

kontak

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    wedding makeup artist
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    wedding makeup artist
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair
    wedding makeup artist
    wedding makeup artist
    wedding makeup artist
    bridal makeup hair
    bridal makeup hair

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: