NICOLENE MEYER PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / GAUTENG

As voltydse trou- en leefstylfotograaf, is ek gebaseer in Gauteng, maar gelukkig genoeg om ‘n maand of twee elke jaar aan die pragtige Weskus deur te bring.  Eenvoud vorm die grondslag van my kreatiwiteit.  Pragtige, sagte natuurlike lig laat my hart sommer warm klop, maar ek hou ook van die drama van ‘n goeie nagfoto.  Integriteit en eerlikheid is belangrike waardes wat ek uitleef en ek glo ook dat vriendelikheid en goeie dienslewering belangrik is.  Waarvan hou ek die meeste?  Gehaltetyd met my gesin, koffie, om wonderlike mense te ontmoet en hulle herinneringe te verewig met pragtige foto’s.

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



wedding photographer pretoria

wedding photographer pretoria

wedding photographer pretoria
wedding photographer pretoria
gauteng trou fotograaf
Bride with bridemaids photo

gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf

gauteng trou fotograaf

engagement ring
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf

gauteng trou fotograaf
wedding stationary
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf

happy bride laughing
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
gauteng trou fotograaf
bridal couple photos

sit FACEBOOK instagram

KLIËNTE RESENSIES

Ons kon nie vir ń beter fotograaf vra nie. Nicolene Meyer is fenomenaal.

Nie ek of my man is vreeslik gemaklik voor ń kamera nie, maar Nicolene het net die manier om ń mens gerus te stel en op jou gemak te laat voel.
Dit was so lekker om haar te leer ken tydens ons verlowingsfotosessie, teen die troue het ons presies geweet wat om te verwag en alles kon glad verloop.

Nicolene is absoluut bekwaam en kon die beste advies gee met betrekking tot die tydlyn van ons troudag om te verseker dat ons die beste foto’s kon kry en ń pragtige dag kon hê. Nicolene se styl as absoluut stylvol en elegant, sy vang oomblikke en emosies op so ń natuurlike manier vas. Ons het soveel komplimente oor ons foto’s gekry waar mense gesê het dat dit lyk of die foto’s uit ń tydskrif kom.

Die fotograaf wat jy vir jou troue kies is een van die belangrikste besluite wat jy kan neem met betrekking tot diensverskaffers, want dit bepaal hoe jou kosbare herinneringe vasgevang sal word. Ek is so bly dat ons vir Nicolene gekies het, want sy het verseker dat ons spesiale dag so mooi vasgevang is. As ek weer kon kies sou ek steeds vir Nicolene kies.

Ek sal haar vir enigiemand aanbeveel!

★★★★★

Chanté Lippens

25 Augustus 2018


SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: