LYNETTE VD BIJL
FOTOGRAAF / GAUTENGLynette van der Bijl is ʼn passievolle fotograaf gebaseer Johannesburg, Suid Afrika. Sy het ʼn ware kuns om bruidspare se liefde en kosbare oomblikke vas te vang. Haar styl is romanties en elegant. Sy skep spontane oomblikke met ʼn ligte atmosfeer. Sy reis graag na enige bestemming. As jy opsoek is na ʼn fotograaf wat jou op jou gemak sal laat voel en jou beste sal laat lyk op jou troudag, is Lynette die perfekte keuse vir jou troudag.











KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA
KLIËNTE RESENSIES
Geen resensies op die oomblik nie.