LANA BLOOM PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF/ GAUTENG

Ilana Pretorius is die fotograaf agter LanaBloom Photography!  Ilana is lief daarvoor om jou storie te vertel!  Hierdie tyd in julle lewens is so spesiaal en sy sal graag julle dag vir julle wil vasvang sodat julle dit nog vir baie jare vorentoe te koester!  Elke troue is uniek en vertel ‘n storie van die liefde tussen die bruid en bruidegom.  Die geleentheid om deel te kan wees van so spesiale dag en om hierdie storie te kan vasvang is absoluut ‘n voorreg!  LanaBloom Photography se styl is natuurlik en stylvol.  Sy hou daarvan om egte emosie vas te vang en sal haar bystand bied vir diegene wat bietjie kamera-sku mag wees.  Dit sal vir LanaBloom Photography ‘n absolute eer wees om jou spesiale dag te kan vasvang en jou unieke storie te vertel!

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



Pretoria wedding photographer

Gauteng Trou Fotograaf
Pretoria wedding photographer

Pretoria wedding photographer

Pretoria wedding photographer

Pretoria wedding photographer
Pretoria wedding photographer
Pretoria wedding photographer

gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer
gauteng wedding photographer
gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer
gauteng wedding photographer
gauteng wedding photographer
gauteng wedding photographer

gauteng wedding photographer

sit FACEBOOK instagram

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: