
Frans & Carike se Elegante Troue
deurMet opgewondenheid deel ons met julle Frans en Carike se elegante troue…
Tydlose elegansie word bereik deur bypassende dekor vir jou fokus punt, fyn uitgekiesde bypassende vars blomme gepaard met ‘n perfekte trou kleur. Elke deeltjie word haarfyn gekoördineer, volgens jou droom trou prentjie. Ongeag die styl of kleur skema, werk ons saam paartjies om hul prentjie mooi troue in ‘n realiteit te omskep. Dit is ons passie om ‘n troue te omskep in ‘n asemrowende sprokies atmosfeer, perfek vir ‘n hedendaagse Cinderella. Of dit ‘n tydlose elegansie, modern, vintage, rustieke of boheemse troue is, ons help jou met elke tree van die beplanning om jou styl, smaak en prentjie troue te identifiseer en dit te ontwerp soos jy al van kleins af droom. Met die hulp van Love Beloved is jou pad na die kansel, asemloos.
Met opgewondenheid deel ons met julle Frans en Carike se elegante troue…
Coreen is amazing, sy is altyd daar as jy haar nodig het. Sy beantwoord jou vra volledig
★★★★★
21 September 2019