MERAKI FLORAL & DeCOR DESIGN

BLOMME & DEKOR / GAUTENG

Meraki Floral and Décor Design is ‘n blomme en dekor studio, geleë in Pretoria.   Met ‘n onblusbare liefde vir “mooi maak”, vars blomme en unieke dekor items, bied ons ‘n persoonlike diens aan elke kliënt om hulle spesiale dag tot lewe te bring.

Ons reis graag na omliggende dorpe en provinsies en verseker elke kliënt van ‘n professionele diens wat alles insluit vanaf konsultasies vir dekor en linne (verhuring of aankoop daarvan), kunstige blomme skeppings en stilering vir troues en privaat geleenthede.

Met persoonlike aandag alle detail en elke element sorg ons dat jou groot dag gestalte kry.  Deur kunstige en keurige gebruik van kleure, lig en verskeie teksture gee om lewe aan ons kliënte se visie en idees.

Meraki is ‘n Griekse woord wat so mooi beskryf wat gebeur as jy ‘n stukkie van jouself, dus ‘n deeltjie van jou siel, jou kreatiwiteit of jou liefde, in jou werk agter laat.

“By Meraki Floral and Décor Design poog ek om in al my werk en vir elke kliënt ‘n deeltjie van myself en my passie agter te laat”

sit FACEBOOK instagram

Meraki Floral and Decor Design - Wedding Planning Service

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:

SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: