A SEED TO SOW

BLOEMIS / GAUTENG

Juané Scheepers is ʼn bloemis uit die hartjie van Pretoria.  Haar natuurlike kreatiwiteit en passie vir mooimaak vloei deur in haar blommerangskikking in.

Juané was vir jare die bestuurder in beheer van visuele by Lééf Tydskrif en sy was mal oor die tydskrif wêreld.  Juané het ma geword en daar verander haar wêreld toe in n rigting wat sy nie voorsien het nie.

ʼn Liefste vriendin en kollega by Lééf noem toe eendag, hoekom begin sy nie blomme doen nie en die idee maak tuis in haar gedagtes.

In n oogwink kom die geleentheid in die vorm van ʼn vriendin wat trou by die Voortrekker Monument in Pretoria, en spring vorentoe met 6 jaar en “a seed to sow” is nie meer ʼn mosterd saadjie nie.

Juané word geken aan haar buite die boks rangskikkings en probeer altyd ʼn element uit die natuur inwerk om haar unieke stempel af te druk.

Juané spog met geleenthede soos die troue van Simone Nortman en Christel van den Berg, tot die 30ste verjaardag van voormalige Mej. Suid Afrika, Melinda Bam.

Sy werk deesdae graag steeds aan troues, maar het ook haarself geherposisioneer as blom verskaffer en in opleiding in, met werkswinkels wat gaan afskop by “Hello Timber”, in November.  Juané het haar eerste blommemark, in Augustus, gedoen by “The Village” in Hazelwood, Pretoria waar sy hande gevat het met “Spout” koffiewinkel gedurende hulle “First Thursday” mark waarby sy al haar rangskikkings en blomme uitverkoop het.

“Daar is n blink toekoms vir A Seed to Sow, ʼn toekoms waarin ek nie net my eie drome kan uitleef nie, maar ook ander help om dieselfde te doen en dalk hulle dae kan opkikker met ʼn mooi rangskikking vir hulle huis, kantoor of selfs hulle eie blom besigheid.” Deel Juané

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng
Florist in Gauteng


Florist in Gauteng
Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng


Florist in Gauteng
Florist in Gauteng


Florist in Gauteng
Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng


Florist in Gauteng
Florist in Gauteng


Florist in Gauteng
Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

Florist in Gauteng

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

sit FACEBOOK instagram

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: