1. Definisies

  1. Leser of Lesers:  Hierna bekend as leser(s) Dit is die persoon en/of persone wat Mooi Troues aanlyn besoek met die doel om Mooi Troues te lees en/of diensverskaffers te vind op Mooi Troues.  Dit sluit ook in maar nie beperk tot persone, besighede en adverteerders wat Mooi Troues aanlyn besoek.
  2. Adverteerder of Adverteerders:  Hierna bekend as adverteerder(s).  Dit is die indivudie en/of besigheid wat Mooi Troues betaal om op Mooi Troues se aanlyn platvorm te adverteer.

2. Vrywaring

  1. Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir:
    1. Publikasies wat geskryf word deur ‘n derde party  nie.
    2. Vrae wat beantwoord word deur ‘n derde party nie.