André & Dominique se troue met Italiaanse invloed

Dié inskrywing wat ons nou met Mooi Troues se lesers deel is van André en Dominique se troue met Italiaanse invloed.  Wat dit alles nog meer besonders maak is dat André en Dominique van die wenners is in die heel eerste Mooi Troues se Troue van die Jaar kompetisie.   Die prys wat hul gewen het is 2 Nagte by ʼn Vyf-Ster gaste in St. James, ter waarde van R10 300.00.

André en Dominique se troue is definitief propvol trou inspirasie met ʼn Italiaanse invloed.  Die dekor is volledig met blomme, mandjies en ligte wat van die dak hang van die venue op ʼn wynlandgoed buite Durbanville.  Familie is baie belangrik vir dié paartjie en het hul selfs hul tafels so laat dek dat dit voel soos ʼn groot familie byeenkoms.

Mooi Troues se lesers sal André en Dominique se troue met Italiaanse invloed baie geniet en ons hoop julle deel die artikel met toekomstige bruide wat besig is om hul troue te beplan.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Paartjie se Liefdesreis:


Ons het deur ʼn gemeenskaplike vriend van universiteit ontmoet na gradeplegtigheid in 2015.  Sy het eendag ons aan mekaar voorgestel minwetend sy speel Cupido.  Ons het vir ʼn koffie gegaan en dadelik het ons albei besef daar is ʼn konneksie met iets spesiaal tussen ons.  Hy het my gevra om te trou by  Le Ferme in Franschhoek op 30 Julie 2018.  Dit was ʼn private verlowing piekniek, net ons en Cosmo ons hond.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Gunsteling Diensverskaffers:


Almal was ongelooflik!  Rene H staan uit omrede sy nie net my trourok ontwerp het nie, maar ook het sy my strooimeisies se pragtige rokke ook op pas gemaak.  Boonop het sy ook rokke vir beide moeders van die bruid en bruidegom gemaak.  Sy is volkome professioneel.

Die bestuur en personeel van Eureka Estate is die beste span wat julle op jul spesiale dag sou wou hê; hulle maak jul drome waar.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Die Verlowing Tydperk:


Ons was net onder ʼn jaar-en-half verloof.  Gelukkig het my suster ontwerp studeer en het sy al my idees vertolk in realiteit.   My familie het ʼn wonderlike trou venue gevind wat baie gehelp het met koördinering, dekor en spyskaart vir ons troudag.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wedding with Italian influence wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Finansiële Aspekte:


Gedurende die beplanning proses het ons begroting verdubbel.  Ons was geseën om finansiële bydra van beide ons ouers te ontvang en ons het die bydrae by ons begroting geplaas.  Ons het 120 gaste onthaal, wat bestaan het van ons naaste familie en vriende.

My advies, moenie ʼn jaar vat om jul troue te beplan nie … Die trou begroting sal maand op maand groei as jy skielik besef hoe baie mooi trou inspirasie daar buite is om jul troudag ongelooflik te maak.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Spesiale Tradisies:


Ons het die hele dag ʼn spesiale kers aangesteek ter nagedagtenis aan afgesterfde geliefdes.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Merkwaardigste Oomblikke:


 Bruid:

Vir my was die merkwaardigste deel van die dag was om te sien hoe al ons familie en vriende gelukkig is en hulself geniet.  Ons het gaste gehad wat van regoor die wêreld gereis het en ek is so dankbaar vir die ʼn groot poging wat almal gemaak het.  Ek was vreeslik beïndruk met die eindresultaat, dit is presies waarvan ek gedroom het.  Ek is baie dankbaar aan elkeen wat so hard gewerk het om die perfekte dag te skep.

Bruidegom:

Om te sien die geluk in al die mense se gesigte terwyl hul ons spesiale dag saam ons deel.  Ek hou daarvan dat ʼn breë mengsel van mense uit verskillende vlakke van die samelewing ons troue in ʼn pragtige natuurlike omgewing kon geniet.  Die dekor, voedsel en musiek het net bygedra to wat reeds ʼn wonderlike dag was, wat ek seker sal vertoef in die geheue van diegene wat dit bygewoon het.  ʼn  Viering van ware verbintenis van ons familie en vriende.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Paartjie se styl:


Ons wou ʼn baie tydlose klassieke gevoel en styl hê, dit sou dui op die subtiele Italiaanse invloed.

Die bruid se rok is op maat gemaak en ontwerp deur die wonderlike Rene H.  Die trourok het baie lae van Chantilly-kant gehad oor vloeiende tulle, daar was ʼn losmaakbare bypassende slee.  Om die Italiaanse invloed by te dra, het die bruid ʼn vollengte mantillasluier gedra met dieselfde Chantilly-kant.

Die bruidegom se pak was ook pas gemaak deur Frank Bespoke.  Sy keuse was ʼn klassieke Swart pak met ʼn grys onderbaadjie, das en sak vierkant.

Hul trouringe moes ʼn tydlose klassieke styl wees waarvan die paartjie hou.  Die trouringe is van Browns.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Die Besluitnemingsproses:


Ons het die besluite geneem, soms ons naaste familie se opinie gevra, maar uiteindelik was dit ons keuse.  Ons het ons gaste voortdurend in ag geneem en wou hê dat hulle ʼn onvergeetlike ervaring moet hê.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town

Vermaak:


Vir vermaak het ons gebruik gemaak van Simply Strings, ʼn strykkwartet vir die trou seremonie en skemerkelkie gedeelte van die onthaal.  DJ Elbees het gesorg vir ʼn partytjie gedurende ete en dans.

wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wine farm wedding venues cape town wedding with Italian influence wine farm wedding venues cape town wedding with Italian influence wine farm wedding venues cape town wedding with Italian influence

Venue & Dekor:


Die oorlede pa en suster van die bruid het die venue gevind.  Ons wou ʼn venue het wat by ons styl sou pas, ook Kaapstad se skoonheid vasvang, naby vir gaste om te reis en ook alles op een plek sodat ons gaste op die dag nie na verkillende plekke hoef te reis nie.

Ons troudekor het ʼn subtiele Italiaanse al fresco-invloed gehad met pragtige “naked bulbs”, mandjies en blomme wat van die dak afhang.  Die tafels is in die lengte gedek om die gevoel van ʼn groot gesin byeenkoms te skep.  Die tafels was gelaai met baie kerse en blomme met wit, groen, grys en goue palette.  Ons wou ʼn pragtige dekor hê wat die dag en venue sou komplimenteer, maar nie die gaste se uitsig en gesprek sou belemmer nie.

wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influencen wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence

Die ‘nie-so-perfek’ oomblikke:


Die dag was perfek, die Springbokke het vroeër die dag die Wêreldbeker-rugbytoernooi gewen.  My pa, wat siek was in die hospitaal, kon by wees en my in die trougang afstap.  Dit het die dag ekstra perfek gemaak.

wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influencen wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence

Eerste Dans:


Die eerste dans was op “Michael Bublé se Everything“.  Ons het die liedjie gekies omrede ons by sy konsert was in Kaapstad en ons het baie van die lirieke gehou.  Ons het nie lesse in die tradisionele sin gekry nie, maar ons is op my ouma se  75ste verjaarsdag deur tantes, ooms en neefs weke voor ons troue geleer.  Dit was ʼn heerlike oomblik en baie eenvoudig en outentiek.

wedding with Italian influence width= wine farm wedding venues cape town wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence wedding with Italian influence

Klik hier vir diensverskaffers