Intieme trou inspirasie by Mosaic Lagoon Lodge

Mosaic Lagoon Lodge het gedurende die grendeltydperk kreatief geraak met ʼn intieme trou inspirasie fotosessie.  ʼn Groep fantastiese trou diensverskaffers van die Overberg het hierdie pragtige fotosessie bymekaar gesit.

Maryke van Mosaic Lagoon Lodge het die fotosessie gereël.  Die venue is weggesteek van die wêreld en is die perfekte plek vir ʼn intieme troue.  Jy kan lekker gepamperlang word in hul Milkwood Spa op die perseel voor jou troudag.  Dit is die perfekte trou venue vir die paartjies wat opsoek is na ʼn luukse privaat venue, wat omring is met water en pragtige natuurtonele.

Hierdie fotosessie se inspirasie kom van ʼn boheemse elegante lekker plattelandse intieme troue.  Dit wys jou hoe ʼn oulike intieme troue gedoen kan word met soveel luuksheid en styl.  Ons is gek oor die kleurskema van die gestileerde fotosessie.  Die gebruik van droë blomme gemeng met vars blomme gee dit so ʼn moderne en tog klassieke gevoel.  Skakerings van bruine, Boergondiese en sagte pienke werk so mooi saam.  Dit is prentjie mooi en maak ons harte warm.

Mosaic Lagoon Lodge is ook die perfekte plek vir jou wittebrood.  Slegs 7 km buite Stanford is dit die perfekte wegbreek plek.  ʼn Romantiese wittebrood, in hul Safari-styl suites, langs die strandmeer omring deur die natuur.  Geniet die aktiwiteite in en om die pragtige wegbreek plek.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Wie het die fotosessie gereël?


Maryke de Villiers, eienaar van Mosaic Lagoon Lodge, Christien Schrecker van Husband Wife Team en Sonja Walker van Captured Photography.  Ons wil graag klem lê op die trou venue.  Dit is weggesteek van die wêreld en absoluut perfek vir ʼn intieme troue.  Dit het ook vir my die perfekte balans tussen elegante en steeds gemakliker elemente.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Inspirasie vir die fotosessie?


Die populêre boheemse modes, met pampas grasse en ander gedroogde blare en blomme.  Luukse vars blomme soos peonies en orgideë.  Dan wou ons graag iets kenmerkend anders en prettig aanbied, dus die wit spring kasteel en die alpakkas.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ons het soveel as moontlik verskaffers gekry in die nabye area.  Overberg is geseënd met ongelooflike talentvolle trou verskaffers.  Leoumé wat hare en grimering gedoen het en Madré van Noor Collection is gebaseer in Hermanus.  Christien en Nel van  Husband Wife Team en Sonja van Captured Photography is van Gansbaai.  Caro van Devine Cupcakes is van Stanford.  En dan was die ander betrokke verskaffers net die beste in hul velde.  Almal se spesifieke talente en style het so perfek gepas om die droombeeld by mekaar te bring.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Agter die skerms inligting?


Die sessie het plaasgevind in die inperking tyd as gevolg van COVID-19.  Dus het ons almal bietjie ekstra tyd gehad om rond te speel en kreatief te wees.  Ons moes ook almal kyk hoe om ‘n kleiner troue so spesiaal as moontlik te maak, aangesien groot troues nie tans toe gelaat word nie.  Die alpakkas was verseker die mees interessante en stresvolle aspek van die dag.  Die wit een was baie aggressief, terwyl die bruin een slegs wou lê.  Ons is net dankbaar dat hul nie gespoeg of gebyt het nie.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Maryke het van  die verskaffers uitgenooi om daar oor te slaap by die Lodge.  Ons was op die hande gedra, en kon die volle gaste ervaring self beleef.  Dit was ongelooflik lekker en spesiaal om in hierdie vreemde tyd wat ons onsself bevind, omsingel te wees met verskaffers wat vriende geraak het oor die jare.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Indien jul besluit om eerder ʼn klein intieme troue te hou, doen dit so mooi en spesiaal as moontlik.  Maak dit uniek aan wie jul is en waarvan jul hou.  Die klein besonderhede maak baie saak, dit bring ʼn tema saam.  Vra vir jou venue oor hul gunsteling verskaffers in die area.  En die belangrikste van alles: moenie te veel self probeer doen nie.  Los dit in iemand se hande wat 100% jul visie verstaan en gaan geniet jou mooiste dag.

Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge Intimate wedding inspiration at Mosaic Lagoon Lodge

Mooi Troues Diensverskaffers:

Klik hier vir meer diensverskaffers