Die kampioene van kreatiwiteit & kuns – Mozzafiato Flowers

Na Mozzafiato se bekendstelling op 28 Augustus 2019, is dit duidelik dat hierdie onderneming werklik die kampioene van kreatiwiteit en kuns in Kaapstad is.  Hierdie hardwerkende groep mense streef om ‘n unieke en besonderse ervaring aan elk van hul kliënte te bied.  Hulle blomme word met die hand gepluk en is te alle tye van die hoogste gehalte.  Mozzafiato Events staan ook bekend as ‘n eenstopwinkel; Met slegs een konsultasie kan jy die troukoördineerder, troukoek, fotograaf, blomme én dekor van jou lysie afmerk!

Rol af en geniet hul kreatiewe kunswerke.

wedding flowers wedding flowers wedding flowers

Hoe het Mozzafiatio ontstaan:


Die Mozzafiato groep bestaan uit 3 individuele maatskappye, naamlik Mozzafiatio Flowers, Mozzafiato Events en Mozzafiato Corporate Events.  Mozzafiato het ontstaan toe Eventworx eienaar, Mario Boffa, ‘n meer gespesialiseerde diens aan sy kliënte wou lewer.  Aangesien hulle in die trou én korporatiewe bedryf is, wou hy die twee van mekaar onderskei.

Mario se afkoms is oorspronklik Italiaans; Dis waar “Mozzafiato” vandaan kom.  Die betekenis agter hierdie woord is ‘Asemrowend.’

wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers

Meer oor Mozzafiato Flowers:


Enige funksie benodig blomme – vanaf ‘n troue tot ‘n korporatiewe ete.  Dus het Mozzafiato Flowers tesame met die ander twee Mozzafiato bedrywe ontstaan.

Mozzafiato Flowers is die jongste maatskappy van die groep.  Hulle spesialiseer in ingevoerde blomme vanaf Suid–Amerika, Europa, Kenya, Ethiopië en Zimbabwe.  Mozzafiato Flowers het ‘n tak in Kuilsrivier en Paarden Eiland.  Indien jy nie in die Kaap area woon nie – moenie bekommerd wees nie.  Hulle het ook ‘n aanlyn winkel waar jy blomme kan bestel en by jou naaste lughawe optel.

wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers

Mozzafiato Flowers in die trou-industrie:


Mozzafiato Flowers het waargeneem hoe die kwaliteit van blomme die afgelope jaar drasties afgeneem het.  Die kwalitiet het egter nie gekeer dat die prys van blomme steeds aanhou styg nie.  Bruide se begrotings is konstant besig om te verklein.  Verskaffers word egter deur die ekonomie gedwing om die styging van pryse te aanvaar.  Hulle verhoog dan ook hul pryse en só raak blomme onbekostigbaar.  Elke bruid verdien om die mees “Mozzafiato” troue te hê, sonder om ‘n arm en ‘n been daarvoor te betaal.  Bruide word ook dikwels geforseer om blomme te kies omdat dit al is wat hulle begroting toelaat.

Mozzafiato Flowers het ook waargeneem dat alle blomme verskaffers se sosiale media meer en meer dieselfde raak.  Dieselfde kleur blomme, dieselfde tipe blomme, dieselfde style – alles eenders!  In die proses verloor Suid-Afrika die vermoë om ons eie asemrowende modes te skep.  Ons het dus niks mee om met die res van die wêreld te deel nie.  Mozzafiato Flowers poog om dit te verander en vir elke bruid ‘n unieke ervaring gee.

wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers

Meer oor Mozzafiato Events en Mozzafiato Corporate Events:


Mozzafiato Corporate Events behartig die groep se korporatiewe kliënte en jaareindfunksies.  Hulle is ook in beheer van die bemarking vir die groep.  Mozzafiato Events was oorspronklik bekend as ‘Eventworx.’  Hulle spesialiseer in verjaardagpartytjies, verlowing reëlings en natuurlik, troues.  Hierdie groep is trots om te sê dat hulle meer as 9 jaar se ondervinding in die industrie het!  Hulle het ook uitstekend opgeleiede personeel.   Mozzafiato groep is beslis jou nommer een opsie vir enige byeenkoms.

Rol tot onder om die kampioene van kreatiwiteit en kuns op sosiale media te vind.

wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers wedding flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers

Waar om Mozzafiato te vind:


Webwerf: www.mozzafiato.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/mozzafiatocpt/

Instagram: https://www.instagram.com/mozzafiatocpt/

Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers Mozzafiato Flowers

Fotograaf: Danielle Olivier Photography