Jo’Ash & Nikkita se liefdesfees

Jo’Ash en Nikkita het gebruik gemaak van KwaZulu-Natal trou fotograwe wat Mooi Troues diensverskaffers is.  Ons lesers kan in die foto’s hieronder sien die hoë standaard van die foto’s en Jo’Ash en Nikkita het absoluut net lof vir hul fotograwe.

Die aantreklike paartjie  het hul troudag saam ‘n intieme groep familie en vriende spandeer.   So het hulle kostes laag gehou en net gefokus of hoë standaard dekor en trou diensverskaffers wat hul regtig wou hê.

Die manier van Jo’Ash sy beeldskone bruid gevra het om te trou is só romanties.

Nikkita se trourok het haar perfek gepas.  Die rok is ingevoer en het ook die naam Nikita … dit het vir die bruid, Nikkita, beteken dat dié trourok spesiaal vir haar is.

Nou toe, Mooi Troues se lesers kan afrol en sien hoe troudiensverskaffers in KwaZulu-Natal ‘n deftige troue bymekaar sit.  Geniet Jo’Ash en Nikkita se liefdesfees en deel dit met almal.

Wat was jul troudatum en ouderdom van paartjie op troudag?


Datum van troue: 10 November 2018

Ouderdom van bruid en bruidegom: 24

bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready

Hoe het julle ontmoet en wie gevra het om te trou?


Hoe het ons ontmoet:  Eers by ‘n eksamen gedurende regs-skool het ons langs mekaar gesit, maar het nog nie ontmoet nie.  Amptelik het ons in die voorportaal van die Howard College Law Faculty ontmoet, albei as eerstejaarstudente.  Ons het hande geskud en begin gesels en ons verhouding het sedertdien gegroei.

Die groot vraag:  Jóash het die groot vraag op Valentynsdag van 2018 by die Botaniese Tuine van Durban, onder die wens-put genaamd die “Gazebo”, gevra.  Hy het destyds in Johannesburg gewerk en Nikkita het in Durban gewerk.  Jóash het vir Nikkita gesê om nader te kom na die wens-put om ‘n wens te maak, maar toe sy omdraai om hom te vra hoekom daar geen water in die wens-put was nie, het Jóash op een knie afgegaan en ‘n diamantring uitgehaal.  Later daardie dag het die nuut verloofde paartjie die opelug vertoning van die Titanic by die Botaniese Tuine bygewoon.  Jóash het ‘n  toewyding aan Nikkita gedoen en Ed Sheeran se Thinking Out Loud gesing.  Die kersie op die koek was op pad na die vertoning het Jóash ‘n aanbod gekry om ‘n werk oorplasing na Durban toe te kry.

groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos

Vertel ons meer oor hoekom die bruid haar spesifieke trourok gekies het?


Nikkita se keuse van trourok was geïnspireer deur haar wens om tradisionele en moderne kombinasie te hê.  ‘n Langmou-meermin-trourok, bedek met handgemaakte blomme en kant, gepaardgaande met ‘n op maat gemaakte sluier – ook met handgemaakte blomme.  Die trourok is gemaak in Spanje, verkry deur House of Couture Bridal Boutique.  Met die trourok se naam “Nikkita” genoem, voordat die bruid dit selfs gekies het – en dit het die bruid gevoel asof dit bedoel was.

Here comes the bride Here comes the bride Here comes the bride Here comes the bride outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban outdoor venues in durban emotional groom outdoor venues in durban

Vertel ons meer oor jul ringe.


Op Nikkita se verjaarsdag in 2017 het sy gevlieg na Sandton en Jóash het haar geneem om by verskeie juweliers ringe aan te pas.  Nikkita het ‘n paar opsies gekies – waaruit Jóash die ring kon kies en haar verras.  Jóash het sy verloofde goed genoeg geken om die 35-diamant-halo-trilogie verlowingsring by Browns Juweliers te kies en die bypassende troupand vir die troue.

Jóash wou ‘n ring hê wat onvernietigbaar en krap bestand is.  Na baie navorsing en bespreking het die paartjie gekies vir ‘n wolfram metaal 8mm trou band van Paulsen Robertson in La Lucia.

pasgetroudpasgetroud pasgetroud pasgetroud bridesmaids dresses bridesmaids dresses bridesmaids dresses bridesmaids dresses

Vertel ons meer oor die fotograaf


Etienne en Claire van Wild Olive Photography was ons troufotograwe.  Na verskeie trou-feeste en die op die internet soek, het die bruidspaar Wild Olive Photography gevind en was ons beïndruk met hul portefeulje.  Ons het gou besef dat daar geen ander fotograaf was wat kon vergelyk met Wild Olive Photography nie.

Ook was ons beïndruk met Claire en Etienne se aandag aan detail.  Hulle het so ver gegaan dat hul belangrike en betekenisvolle voorstelle gemaak het aangaande die nie-fotografie aspekte van die troue.  Hulle was wonderlik.  Ons beveel hulle aan vir almal wat ‘n fotograaf soek – nie noodwendig net vir troues nie.  Hul kreatiewe foto’s was asemrowend.

durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer

Wat was die merkwaardigste oomblik van jul troudag en wat sou jul verander indien moontlik?


Die skoonheid van ons as ‘n paartjie se beplanning het by die troue bymekaargekom.  Dit is die mees onvergeetlike oomblik van die dag.

Ons voel egter dat as ons onder ‘n boom of in ‘n skuur trou, ons gelukkig sou gewees het omdat ons mekaar gevind het.  Al die faktore rondom die dag was net bonusse bygevoeg.

Ons sou nie iets van die dag verander nie, selfs al kon ons.  Miskien is die enigste ding wat ons graag wil doen, teruggaan in die tyd en herleef die dag weer.

durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer durban wedding photographer

Hoe het jul die venue kies en wat was die inspirasie vir jou dekor?


Die dag nadat ons verloof geraak het, het ons die venue gevind. Ons het middagete by ‘n restaurant gehad en Talloula op die internet gevind en was verlief.

Die dekor is geïnspireer deur die bruid se liefde vir alle blomme.  Die kleure van die troue – wat deeglik voortgesit is om selfs die sitplek-plan, uitnodigings en geskenke aan gaste, was bloos pienk, wit en ‘n tikseltjie roosgoud.  Blommerangskikkings ontwerp en opgestel deur Talloula hang af van die plafon bo elke tafel.  Feetjie ligte en ‘n blom-gordyn is gebruik om die atmosfeer agter die hooftafel op te lig.  Om die blomtema te komplimenteer, is rustieke elemente gebruik en hierdie kombinasie het ‘n romantiese atmosfeer geskep om die geleentheid aan te pas.

wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban wedding venues in durban

Wat was jou begroting en hoe het julle daarby gebly? Hoeveel gaste het jy vermaak?


Om te hou by die begroting, het ons verseker dat die gaste lys beperk was tot diegene wat ons spesiale dag met ons moes spandeer.  Ons het altesaam 80 gaste gehad, insluitend diensverskaffers.  Ons het gekies om minder gaste te hê, sodat ons nie op kwaliteit moes opoffer nie.  Byvoorbeeld, ons het geskepte voorgereg, hoofgereg en nagereg geniet.

wedding cakes wedding cakeswedding cakes wedding cakes

Wat is jul raad aan ander paartjies wat hul troue beplan?


Advies van die bruid: As ‘n paartjie, moet jy getrou wees aan jul idees.  Geniet elke oomblik en probeer om nie toe te laat dat stres jou oorweldig nie.  Delegeer pligte aan ander.  Beplan vooruit met betrekking tot verlof van werk.  Werk saam met trou diensverskaffers wat van die begin af ‘n aangename ervaring bied.

Advies van die bruidegom:  Maak seker jy neem tyd om jul lewens saam tot dusver te besin.  Spandeer tyd in privaat gebed en ook as ‘n paartjie.  Die huwelik is ‘n geestelike band tussen twee mense voor God, so dit is die belangrike bestanddeel van ‘n gesonde huwelik.  Ek sal toekomstige bruidegomme adviseer om elke stap van die pad daar vir hul bruide te wees.  Die troudag kom en gaan in ‘n flits.  Dus met al die senuweeagtigheid op die dag, probeer om regtig elke sekonde te geniet.

Vertel ons meer oor jou eerste dans


Om die ongemaklike oomblik te vermy waar gaste by die onthaal nie by die dans aansluit nie, het ons ‘n idee gekry om die oorgang van onthaal na dans, ‘n gladder ervaring te maak.

Ons eerste dans was op Frank Sinatra se “The Way You Look Tonight”.  Daar het glinsterstof konfetti kanonne oor ons geskiet na die einde van die liedjie.   This was the cue for the bridal party and groomsmen to join in the dance.

Vertel ons meer oor jul wittebrood


Ons het ons wittebrood by die Dream of Zanzibar-oord in Zanzibar, Tanzanië, spandeer.  Ons het ‘n rustige tyd op die strand geniet en het ook die bekende Spice Farm- en Stone Town-toer geneem.  Daarbenewens het ons met ‘n spoedboot na Prison Island gegaan en die reusagtige skilpaaie gesien en snorkelduik gedoen.  Ons wittebrood was net fantasties en ons het gevoel dit was ‘n pragtige manier om ons eerste week as man en vrou te vier.

Diensverskaffers