Aubrey & Jess se gemaklike verlowing fotosessie

interracial couples engagement photos

Pretoria trou fotograaf, Snowflake Photography, is ‘n Mooi Troues diensverskaffer en al ‘n bekende naam hier op Mooi Troues se webblad.   Wanneer ons na die foto’s hier onder kyk verstaan ons hoekom so baie mense van Karla se dienste gebruik.

Aubrey en Jess het net lof vir hul fotograaf, Snowflake Photography.  Dié paartjie het ‘n vreeslike romantiese storie oor hul verloof geraak het en daar is definitief inspirasie vir die manne om by Aubrey te leer hoe om dinge te doen.  Ons deel Aubrey en Jess se troudag binnekort hier op Mooi Leefstyl, so volg ons blad om na hul pragtige troue te kyk.  Snowflake Photography het ook hul troue afgeneem.

Mooi Troues se lesers dal die paartjie se liefdesverhaal geniet. Deel die artikel met iemand wat gebrek aan verbeelding het en bietjie hulp soek wanneer dit kom om die liefde te vra om te trou.

Snowflake Photography photographers in pretoria interracial couples engagement photos wedding photographers johannesburg

Vertel ons hoe het julle ontmoet en die eienskappe wat jul na mekaar aangetrek het


Ons het ontmoet terwyl ons op ‘n Christelike Kamp was, oor die Desember-vakansie in 2013.  Om eerlik te wees onthou ek nie die gesprekke wat ons gehad het nie.  3 jaar later het ons mekaar beter leer ken toe ek Johannesburg toe verhuis het, en toe ek by Hope Church aangesluit het, dieselfde kerk wat hy bygewoon.

Nie lank daarna het ek begin om ‘n kamer te huur vir gebruik as ‘n mode-ateljee nie, en raai wat ons was, bure.  Elke aand wat ek laat gewerk, het hy kom kuier ons ons het koffie gedrink en goeie gesprekke gehad.

Jess: Aubrey het ‘n stilte en selfvertroue oor hom.  Hy is ongelooflik geduldig en akkommoderend met mense.

Aubrey: Ek lief die manier waarop Jess so kalm is en nie soseer ‘n luid persoon nie.  Jess is baie goed met mense en ek is lief vir die feit dat sy ook opreg is in haar persoonlikheid, en oh wat ‘n skoonheid is sy.

Snowflake Photography photographers in pretoria melville engagement photos photographers in pretoria melville engagement photos photographers in pretoria melville engagement photosinterracial couples engagement photos wedding photographers johannesburg melville engagement photos

Wie het vir wie gevra om te trou?


Hy het my gevra.  Ons het saam besluit om die middag na Emmarentia toe te gaan, aangesien ons gewoonlik ‘n luie Saterdagmiddag van lees en piekniek wil hê.  Intussen het hy ‘n hele span van my gemeente wat die agterplaas opgemaak het met liggies, kerse en blomme.  Op ons piekniek vertel Aubrey my dat ons genooi is om sokker met die ouens te kyk; vriende wat in die tuin woonstel op dieselfde eiendom as ek bly.

Ek was eens agterdogtig toe my huismaat bel om te sê die wedstryd is ‘n uur later verskuif nie.  Ja, sokkerwedstryde word gedurig geskyf voor speltyd, al die tyd.  Nee! Dit was duidelik dat ek nie te veel oor die sokker gedink het nie.

Ons was op die punt om Emmarentia te verlaat toe hy voorgestel het dat ons na Melville gaan vir koffie en koek.  Ek het gedink dit was omdat hy wou voortgaan met ons diep gesprek.

Toe ons uiteindelik by die huis kom, was die oprit vol motors.  Ek het aangeneem huismaat se middagete afspraak was ver verby die geskeduleerde tyd soos dit altyd gedoen word, en ek het geweet die mans het al die sokker begin kyk.  Ons het deur die huis geloop en na die agterste patio gestap.  Ek is begroet met ‘n groot, groot kershart wat op die plaveisel uitgepak is met ‘n groot JA of NEE.  Skielik het vriende en familie uit nêrens met rose gekom.  Oorweldig met arms vol rose, draai ek om en sien Aubrey op sy een knieg.  Natuurlikhet ek JA gesê!

Snowflake Photography wedding photographers johannesburg interracial couples engagement photos melville engagement photos photographers in pretoria melville engagement photos

Wat was die inspirasie vir die plek vir jul verlowing fotosessie?


Melville is lewendig, jonk en vol unieke hoeke van skoonheid.  Dit was ook die plek vir ons eerste afspraak.  Die plek hou groot herinneringe vir ons en dit is baie spesiaal.

Snowflake Photography wedding photographers johannesburg interracial couples engagement photos photographers in pretoria interracial couples engagement photos melville engagement photos photographers in pretoria wedding photographers johannesburg

Wat het jou besluit om ‘n verlowing fotosessie te doen?


Ons benodig pragtige foto’s vir ons trou webwerf en dit was ‘n wonderlike geleentheid om ons fotograaf in aksie te sien.  So teen die einde van ons fotosessie het ons geweet ons sal gemaklik wees met Carla en ons kry goeie gehalte en professionaliteit by ons troue.  Die hoofdoel was om pret te hê!

Snowflake Photography interracial couples engagement photos wedding photographers johannesburg melville engagement photos photographers in pretorias wedding photographers johannesburg photographers in pretoria photographers in pretoria interracial couples engagement photos wedding photographers johannesburg

Vertel ons meer oor jul droom  troue


Blomme is ‘n moet. Om dit eenvoudig te hou (ten minste in konsep), weet ons, sal die hoofpunt wees.  Pragtige ligging wat sentraal geleë is vir al ons vriende en familie is belangrik.  Ek het reeds my trourok, wat ek ook gevind het in Melville by ‘n 2de handse winkel.  ‘n Mode-ontwerper by beroep, het ek my eie elemente bygevoeg.  En soos alle goeie Suid-Afrikaanse troues moet daar baie goeie kos wees!

Snowflake Photography interracial couples engagement photos photographers in pretoria melville engagement photos interracial couples engagement photos

Diensverskaffer

  • Ring: Aubrey het die ring self gemaak
  • Plek: 7 straat in Melville en buite 27 Boxes
  • Fotograaf: Snowflake Photography