Wen ‘n nag by Dolphin Beach & Ete by Blowfish Restaurant

Een gelukkige paartjie staan die kans om een nag se verblyf te wen oor ‘n naweek by die Dolphin Beach Hotel in ‘n See-uitsig eenheid ter waarde van R 1 300 en ‘n R 500 maaltyd koopbewys by Blowfish Restaurant.  Blowfish Restaurant is bekend vir van die beste seekos en uitsig in Kaapstad.  Hulle spesialiseer in vars seekos, sushi en heerlike biefstukke, in ‘n kontemporêre dekor omgewing en ‘n bekroonde wynlys waarvan jy kan kies.

Dolphin Beach Hotel is gebaseer in Blouberg, met van die mooiste uitsigte wat jy kan hê van Kaapstad.  Hulle see-uitsig eenhede bied ‘n rustige omgewing met ‘n residensiële-ontwerp wat insluit ‘n aparte slaapkamer met ‘n dubbel bed, kwaliteit linne en uitblok-gordyne om die son lig buite te hou.  Die ruim leef area bied ‘n ontspannende omgewing waar jy die uitsigte van Tafelberg en die Atlantiese oseaan kan geniet.  Met die hotel se direkte toegang tot die strand kan jul gemaklik ‘n heerlike middag stappie op Blouberg se strand geniet.

Die oornag prys by Dolphin Beach Hotel sluit in jou akkommodasie, gratis Wi-Fi, ontbyt en onderdak parkering.   Skryf onder in vir die kompetisie.

KOMPETISIE GESLUIT

Termes en Bepalings:

  • Jy sal ons maandelikse nuusbrief ontvang indien jy opteken vir die kompetisie.  Ons deel nie jou informasie met enige iemand nie en is slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues.
  • Inskrywings sluit 15 Mei 2019 en die wenner sal teen 20 Mei 2019 bekend gestel word op die webblad.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die prys is slegs geldig tot en met 31 May 2020.
  • Alle addisionele kostes sal vir die kliënt se eie rekening wees.
  • Aflewering en ekstras nie ingesluit in die prys nie.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes en die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.
  • Die kompetisie is ook onderhewig aan die adverteerder se eie Termes en Bepalings – kontak die adverteerder direk vir hulle Termes en Bepalings.