Wen R 10 000 afslag op die trou venue kostes by The Venue & Pearl Mountain

Een gelukkige leser staan die kans om ‘n R 10 000 afslag te ontvang op hulle trou venue kostes by The Venue @ Pearl Mountain vir die Somer van 2020 indien jy boek voor 31 Mei 2019.   Dit is ‘n fantastiese prys en jy moet dit nie misloop nie!

Ons is bekend vir ons doeltreffendheid en aandag aan detail in die bedryf en werk nou saam met ervare en betroubare diensverskaffers, jy kan seker wees dat ons jou troudag ‘n onvergeetlike een sal maak.  The Venue @ Pearl Mountain bou voort op hierdie trotse erfenis.  Met treffende uitsig, heerlike kos en warm atmosfeer, kan die venue gemaklik voorsiening vir tot 120 aandete gaste (met ‘n dansvloer) maak. The Venue @ Pearl Mountain is die ideale plek vir ‘n droom troue.   Dié venue stel jou in staat jou spesiale geleentheid te vertrou aan ‘n span wat toegewyd is tot uitmuntende diens.  Alle spyseniering word binnehuis gedoen deur die bekende Blacksmith’s Kitchen, so jy sal weet jy sal lekker kos bedien word.  Skryf onder in vir die kompetisie.

Wen R 10 000 afslag op die trou venue

KOMPETISIE GESLUIT

Wen R 10 000 afslag op die trou venue Wen R 10 000 afslag op die trou venue Wen R 10 000 afslag op die trou venue

Termes en Bepalings:

  • Jy sal ons maandelikse nuusbrief ontvang indien jy opteken vir die kompetisie.  Ons deel nie jou informasie met enige iemand nie en is slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues.
  • Inskrywings sluit 15 Mei 2019 en die wenner sal teen 20 Mei 2019 bekend gestel word op die webblad.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die prys is slegs geldig tot en met 31 Mei 2019 slegs vir troues wat geboek word vir die 2020 Somer Seisoen.
  • Alle addisionele kostes sal vir die kliënt se eie rekening wees.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes en die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.
  • Die kompetisie is ook onderhewig aan die adverteerder se eie Termes en Bepalings – kontak die adverteerder direk vir hulle Termes en Bepalings.

Artikel Krediet:

  • Fotograaf:  Carla likes Photos