Fauna & Flora Winter geïnspireerde fotosessie

Jana-Minette, fotograaf van Soif De Vivre Photography, het dié fotosessie gereël.  Wat dit so spesiaal maak vir ons by Mooi Troues is dat die fotosessie gedurende die Wintermaande gehou was en dog nog ‘n snoesig en warm atmosfeer geskep het.  Die besonderse venue, Shepstone Gardens, was versier met blomme wat in die seisoen was en soos in die fotos onder sien ons dat dit regtig baie mooi gelyk het.  Ons by Mooi Troues moedig paartjies aan om gebruik te maak van Winter en die buie wat gepaard gaan daarmee.  Doen dit reg en jy sal nooit spyt wees nie.  Rol af en word geïnspireer deur Jana-Minette se kreatiwiteit.

Wie het die fotosessie gereël?


Jana-Minette van Soif De Vivre het die reëlings getref met Shepstone Gardens, sy het ook die modelle en hare en grimering gereël.  Zenobia van Blue Olive Events het die blomme en dekor gereël.  Zenobia het ook die stilering van die tafel gedoen.

winter troue idees wedding venue pretoria winter troue idees winter troue idees winter troue idees winter troue idees

Inspirasie vir die fotosessie?


Ons het inspirasie getrek uit die koue winter maande en die plant-lewe wat daarmee saam gaan, aangesien die sessie plaasgevind het in Julie.

Shepstone Gardens is in homself ‘n ongelooflike venue met so verskeidenheid fauna & flora rondom dat mens dit kan kontrasteer tussen warm kleure en die ligte, oop plan wat die glas venue is.

winter troue idees wedding venue pretoria winter troue idees wedding venue pretoria winter troue idees wedding venue pretoria winter troue idees wedding venue pretoria winter troue idees

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Die diensverskaffers is van die beste in Johannesburg.  Hulle was ook gekies omdat  hulle style van werk het perfek met die tema gegaan.  Die verskaffers werk goed saam en kan die groter doel raak sien in ‘n sessie.

wedding venue pretoria winter troue idees wedding venue johannesburg wedding venue pretoria wedding venue johannesburg

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Vir my, Zenobia, was die spesiaalste deel die seremonie opstelling.  Dit was modern en stylvol;  En kan werk met meeste trou temas, ongeag die seisoen en styl wat die paartjie verlang.

Vir my, Jana, was die spesiaalste deel om te sien hoe die modelle so verlief was, en dit net die prentjie soveel mooier aan mekaar gesit het.

wedding venue pretoria wedding venue pretoria wedding venue johannesburg

wedding venue johannesburg wedding venue johannesburg wedding venue johannesburg

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Indien hierdie tema of kleur skema gekies word, dink oor die algehele voorkoms waarby jy wil uitkom.  Die venue wat gekies is, speel ook ‘n groot rol in die kies van ‘n kleur skema en trou tema.  Indien die venue van jou keuse te donker is, sal daar baie ligter dekor elemente ingebring moet word om die gevoel te skep. Dink ook aan beligting – kerse, “feetjie liggies en Edison gloeilampe kan ‘n groot verskil maak aan die beligting in die venue.

Hierdie tema is wonderlik vir Somer of Lente troues.  Let wel dat die venue baie natuurlike lig moet toelaat en groot oop spasies nodig het vir hierdie tema.

wedding venue johannesburg wedding venue johannesburg wedding venue johannesburg wedding venue johannesburg

Diensverskaffers: