Gratis vonkel-stokkie kaartjies

Vandag deel die Mooi Troues span met julle gratis aflaaibare vonkel-stokkie kaartjies.  Hierdie  kaartjies word aangeheg op die vonkel-stokkies en het die slim woorde “laat die liefde skyn” daarop geskryf wat so ‘n goeie beskrywing is vir hoe ‘n paartjie hul liefde wil uitleef in ‘n verhouding.  Hierdie ontwerp is gemaak deur Something Gold Designs en beslis iets wat jy ook kan byvoeg tot jou groot dag as ‘n spesiale afsluiting later die aand.  Wees verseker om nie die slim ontwerp te mis vir jou groot dag nie!

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: